Canary Black
Avery Graves, a CIA operatief word afgepers by terroriste om haar eie land te verraai om haar ontvoerde man te red. Afgesny van haar eie span draai sy om na onderwêreld se kontakte om te oorleef.
Genre: Aksie
Vrylatings Datum: 24 Oktober 2024
Rolverdeling: Kate Beckinsale, Ray Stevenson, Rupert Friend
Akteur Profiel: Kate Beckinsale
Kathrin Romany Beckinsale is n’ Engelse aktrise. Die ontvanger van verskeie akkolades, insluiting n’ Saturn, twee MTV, twee Critics Choice en twee National Film pryse UK. Sy is bekend vir rolle in historiese, romanse en aksie flieke.

